Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stagnant
stagnant [boodskap #143661] Di, 31 Oktober 2023 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stagnant
Afbreking: stag•nant


Byvoeglike naamwoord: stagnant
Attributief: stagnante

Betekenis:
• Wat nie vloei of beweeg nie.
• (figuurlik) Wat nie vooruitgaan of ontwikkel nie.

Gebruik:
• Omdat die gebied se dreinering swak is, is die water stagnant is kan dit maklik begin vrot.
• Die land se stagnante ekonomie kort 'n hupstootjie.

Sinoniem:
• bewegingloos
• onveranderd
• roerloos
• stilstaande
• traag

Verwant:
• stagnasie
• stagneer

Vertaling:
Engels: stagnant
Nederlands: stagnerend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelukwensing
Volgende onderwerp: terugsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:59:36 MGT 2024