Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongelykheid
ongelykheid [boodskap #143657] Di, 31 Oktober 2023 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongelykheid
Afbreking: on•ge•lyk•heid
Samestelling: ongelyk + -heid, on- + gelykheid


Selfstandige naamwoord: ongelykheid
Meervoud: ongelykhede

Betekenis:
• Die toestand van ongelyk/ rof en onegalig wees.
• Die toestand van ongelyk/ verskillend wees.

Gebruik:
• Die ongelykheid van die pad maak die rit vreeslik onaangenaam.
• Sosiale ongelykheid bly 'n groot kopseer vir politici.

Sinoniem:
• grofheid
• hobbelrigheid
• ruheid
• skurfheid
• dispariteit
• diversiteit
• oneffenheid
• onreëlmatigheid
• uiteenlopendheid

Antoniem:
• gelykheid

Afgelei:
• ongelykheidsteken

Vertaling:
Engels: irregularity; inequality, dissimilarity
Nederlands: ongelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontvanger
Volgende onderwerp: rente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:05:27 MGT 2024