Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protesaksie
protesaksie [boodskap #143642] Ma, 30 Oktober 2023 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
protesaksie
Afbreking: pro•tes•ak•sie
Samestelling: protes + aksie


Selfstandige naamwoord: protesaksie
Meervoud: protesaksies

Betekenis:
• Aksie waartydens protes teen iets aangeteken word. Die openbare uiting van verset.

Gebruik:
• 'n Protesaksie oor loonverhogings het die land vir dae lank lamgelê.

Sinoniem:
• betoging
• demonstrasie
• opmars
• optog
• verset

Vertaling:
Engels: protest action
Nederlands: protestactie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brons
Volgende onderwerp: skenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 05:52:35 MGT 2024