Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » velditem
velditem [boodskap #143636] Ma, 30 Oktober 2023 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
velditem
Afbreking: veld•i•tem
Samestelling: veld + item


Selfstandige naamwoord: velditem
Meervoud: velditems

Betekenis:
• Item in atletiek wat op 'n veld plaasvind (en nie op 'n baan nie).

Gebruik:
• Voorbeelde van velditems is gewigstoot, spiesgooi, hammergooi, skyfwerp, verspring, hoogspring en paalspring.

Sinoniem:
• veldnommer

Antoniem:
• baanitem

Vertaling:
Engels: field item, field event
Nederlands: veldevenement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verspring
Volgende onderwerp: baanitem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 05:10:32 MGT 2024