Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strewe
strewe [boodskap #143630] So, 29 Oktober 2023 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strewe
Afbreking: stre•we


Selfstandige naamwoord: strewe
Meervoud: strewes

Betekenis:
• 'n Sterk poging om 'n doel te bereik.

Gebruik:
• Die strewe na kennis en wysheid is een van die instelling se kernwaardes.

Vertaling:
Engels: aspiration, aim, pursuit
Nederlands: streven


Werkwoord: strewe
Verlede tyd: het gestrewe

Betekenis:
• Om te probeer om 'n doel of ideaal te bereik.

Gebruik:
• Ons strewe na sukses.

Wisselvorm:
• streef

Afgelei:
• strewer
• strewing

Vertaling:
Engels: to strive, aspire, endeavour, aim to/for
Nederlands: streven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 10de
Volgende onderwerp: afsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:42:22 MGT 2024