Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wreedheid
wreedheid [boodskap #143612] So, 29 Oktober 2023 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wreedheid
Afbreking: wreed•heid
Samestelling: wreed + -heid


Selfstandige naamwoord: wreedheid
Meervoud: wreedhede

Betekenis:
• Die toestand van wreed wees.

Gebruik:
• Die uitermatige wreedheid van die plaasaanval het die gemeenskap geskok.

Sinoniem:
• barbaarsheid
• bloeddorstigheid
• gevoelloosheid
• meedoënloosheid
• onbarmhartigheid
• ongevoeligheid
• onmenslikheid
• sadisme
• wreedaardigheid

Antoniem:
• saggeaardheid

Vertaling:
Engels: cruelty, barbarity, savageness
Nederlands: wreedheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regstreeks
Volgende onderwerp: kwytraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:23:06 MGT 2024