Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inburger
inburger [boodskap #143610] So, 29 Oktober 2023 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inburger
Afbreking: in•bur•ger
Samestelling: in + burger


Werkwoord: burger in, inburger
Verlede tyd: het ingeburger

Betekenis:
• Om deel te maak, in te skakel of by nuwe omstandighede aan te pas.

Gebruik:
• Die opleiding burger 'n gees van kameraderie by die soldate in.

Sinoniem:
• naturaliseer
• vestig

Afgelei:
• inburgering

Vertaling:
Engels: to integrate, become accepted, become naturalized
Nederlands: inburgeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingeburger
Volgende onderwerp: regstreeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:23:30 MGT 2024