voorkombaar [boodskap #143606] |
So, 29 Oktober 2023 07:19 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19505 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorkombaar
Afbreking: voor•kom•baar
Samestelling: voorkom + -baar
Byvoeglike naamwoord: voorkombaar
Attributief: voorkombare
Betekenis:
• Wat voorkom kan word.
Gebruik:
• Baie van die beserings in skolesport is voorkombaar.
Sinoniem:
• vermybaar
Vertaling:
Engels: preventable, avoidable
Nederlands: vermijdbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|