Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diereliefhebber
diereliefhebber [boodskap #143604] Sa, 28 Oktober 2023 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diereliefhebber
Afbreking: die•re•lief•heb•ber
Samestelling: diere + liefhebber


Selfstandige naamwoord: diereliefhebber
Meervoud: diereliefhebbers
Verkleinwoord: diereliefhebbertjie
Meervoud van verkleining: diereliefhebbertjies

Betekenis:
• Iemand wat baie van diere hou en vir diere omgee.

Gebruik:
• 'n Diereliefhebber sal nie van jagters wat vir hulle plesier jag hou nie.

Sinoniem:
• dierevriend

Vertaling:
Engels: animal lover
Nederlands: dierenliefhebber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betaalde
Volgende onderwerp: kunsgreep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:59:50 MGT 2024