Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betaalde
betaalde [boodskap #143603] Sa, 28 Oktober 2023 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betaalde
Afbreking: be•taal•de
Samestelling: betaal + -de


Byvoeglike naamwoord: betaal, betaald
Attributief: betaalde

Betekenis:
• Waarvoor daar reeds betaal is. Wat vereffen is.
• Waarvoor 'n mens geld kry.

Gebruik:
• Hy kan al die betaalde rekeninge liseer.
• As jou betaalde verlof op is kan jy onbetaalde verlof neem.

Antoniem:
• onbetaald

Afgelei:
• volopbetaald

Vertaling:
Engels: paid
Nederlands: betaald

Nota:
• Voltooide deelwoord van betaal.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsolideer
Volgende onderwerp: diereliefhebber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:53:09 MGT 2024