Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herbou
herbou [boodskap #143600] Sa, 28 Oktober 2023 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herbou
Afbreking: her•bou
Samestelling: her- + bou


Werkwoord: herbou
Verlede tyd: het herbou

Betekenis:
• Om weer/opnuut te bou.

Gebruik:
• Die verwoeste kerk sal herbou word.

Sinoniem:
• oorbou
• rekonstrueer

Afgelei:
• herboude
• herbouing

Vertaling:
Engels: to build again, rebuild
Nederlands: herbouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nasionaliteit
Volgende onderwerp: bereidwilligheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:43:14 MGT 2024