Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasionaliteit
nasionaliteit [boodskap #143599] Sa, 28 Oktober 2023 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nasionaliteit
Afbreking: na•sio•na•li•teit


Selfstandige naamwoord: nasionaliteit
Meervoud: nasionaliteite

Betekenis:
• Die eienskap om 'n burger/onderdaan van 'n bepaalde land te wees.

Gebruik:
• In die moderne era van globalisering is nasionaliteit en landsgrense nie meer so belangrik nie.

Sinoniem:
• staatsburgerskap

Afgelei:
• nasionaliteitsbeginsel
• nasionaliteitsgedagte
• nasionaliteitsgevoel

Vertaling:
Engels: nationality
Nederlands: nationaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sistemies
Volgende onderwerp: herbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:02:22 MGT 2024