Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sistemies
sistemies [boodskap #143598] Sa, 28 Oktober 2023 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sistemies
Afbreking: sis•te•mies


Byvoeglike naamwoord: sistemies
Attributief: sistemiese

Betekenis:
• Wat deur 'n stelsel versprei het, ingeburger geraak het of institusioneel geword het.
• (medies) Wat oor die hele liggaam versprei is.

Gebruik:
• Diskriminerende beleid is steeds sistemies in die staatsdiens.
• Die bakterie Listeria kan die dermkanaal binnedring en sistemiese infeksies veroorsaak.

Vertaling:
Engels: systemic
Nederlands: systemisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borsvoed
Volgende onderwerp: nasionaliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:56:31 MGT 2024