Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borsvoed
borsvoed [boodskap #143597] Sa, 28 Oktober 2023 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
borsvoed
Afbreking: bors•voed
Samestelling: bors + voed


Werkwoord: borsvoed
Verlede tyd: het geborsvoed

Betekenis:
• On 'n baba aan die bors te voed; moedersmelk aan 'n pasgebore kind te gee.

Gebruik:
• Dit is beter om 'n baba te borsvoed as om hom uit 'n bottel te laat drink.

Sinoniem:
• soog

Afgelei:
• borsvoedend
• borsvoeding

Vertaling:
Engels: to breastfeed
Nederlands: borstvoeding geven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veggees
Volgende onderwerp: sistemies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:30:14 MGT 2024