Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bilateraal
bilateraal [boodskap #143595] Sa, 28 Oktober 2023 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bilateraal
Afbreking: bi•la•te•raal
Samestelling: bi- + lateraal


Byvoeglike naamwoord: bilateraal
Attributief: bilaterale

Betekenis:
• Met betrekking tot twee partye op dieselfde vlak.
• (medies) Aan beide kante.

Gebruik:
• Suid-Afrika het 'n bilaterale ooreenkoms met Mosambiek onderteken.
• Die pasiënt se gehoorverlies is bilateraal.

Sinoniem:
• gelyksydig
• onderling
• sigomorf
• simmetries
• tweesydig
• wederkerig
• wedersyds

Vertaling:
Engels: bilateral, two-sided
Nederlands: bilateraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskoptyd
Volgende onderwerp: veggees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:35:01 MGT 2024