Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boontjierank
boontjierank [boodskap #143593] Sa, 28 Oktober 2023 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jan klim die boontjierank.
Jan klim die boontjierank.
boontjierank
Afbreking: boon•tjie•rank
Samestelling: boontjie + rank


Selfstandige naamwoord: boontjierank
Meervoud: boontjieranke

Betekenis:
• Die stam van 'n boontjieplant wat in die lug in, of teen iets oprank.

Gebruik:
• Jan het teen die boontjierank opgeklim tot by die wolke en op die reus se huis afgekom.

Verwant:
• ruimtehyser

Vertaling:
Engels: beanstalk
Nederlands: bonenstaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meganies
Volgende onderwerp: afskoptyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:25:39 MGT 2024