Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meganies
meganies [boodskap #143592] Vr, 27 Oktober 2023 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meganies
Afbreking: me•ga•nies


Byvoeglike naamwoord: meganies
Attributief: meganiese

Betekenis:
• Wat met bewegende dele werk; deur fisiese kragte teweeggebring word.
• Sonder om daaroor te dink; outomaties, soos 'n masjien.

Gebruik:
• 'n Kragopwekker skakel meganiese energie om na elektriese energie.
• Sy ry meganies deur die druk verkeer.

Sinoniem:
• masjinaal
• werktuigkundig
• werktuiglik

Afgelei:
• aëromeganies
• elektromeganies
• fotomeganies
• hidromeganies
• termomeganies

Afkorting:
• meg.

Vertaling:
Engels: mechanical
Nederlands: mechanisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belediging
Volgende onderwerp: boontjierank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:15:14 MGT 2024