Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwaasheid
dwaasheid [boodskap #143588] Vr, 27 Oktober 2023 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwaasheid
Afbreking: dwaas•heid
Samestelling: dwaas + -heid


Selfstandige naamwoord: dwaasheid
Meervoud: dwaashede

Betekenis:
• Die toestand van dwaas wees. 'n Dwase handeling.

Gebruik:
• Om dieselfde te doen, maar 'n ander uitkoms te verwag is die definisie van dwaasheid.

Sinoniem:
• absurditeit
• gekheid
• indiskresie
• lafheid
• lawwigheid
• malheid
• malligheid
• onraadsaamheid
• onredelikheid
• onsin
• onverantwoordelikheid
• onwysheid
• simpelheid
• sinneloosheid
• verspottigheid

Antoniem:
• wysheid

Vertaling:
Engels: stupidity, foolishness
Nederlands: dwaasheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: produkprys
Volgende onderwerp: klaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:07:51 MGT 2024