Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbring
aanbring [boodskap #143584] Vr, 27 Oktober 2023 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbring
Afbreking: aan•bring
Samestelling: aan + bring


Werkwoord: bring aan, aanbring
Verlede tyd: het aangebring

Betekenis:
• Om veranderinge/ verbeteringe te maak.
• Om te installeer; op iets vassit.
• Om nader te bring.

Gebruik:
• Hy bring 'n wysiging aan.
• Jy mag nie plakkate aan lamppale aanbring nie.
• Die hond het 'n dooie voëltjie hier aangebring.

Sinoniem:
• aandra
• aanlê
• aansit
• aansleep
• aansmeer
• aansteek
• aanwerk
• bywerk
• insit
• installeer
• invoeg
• monteer
• naderbring
• toevoeg
• vasheg
• vaswerk

Afgelei:
• aanbringer

Vertaling:
Engels: to apply; to install, construct; to bring close
Nederlands: toepassen; installeren; brengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorbetaal
Volgende onderwerp: uitwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:04:06 MGT 2024