Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraamverlof
kraamverlof [boodskap #143582] Do, 26 Oktober 2023 14:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kraamverlof
Afbreking: kraam•ver•lof
Samestelling: kraam + verlof


Selfstandige naamwoord: kraamverlof
Meervoud:

Betekenis:
• Verlof vir swanger vroue.

Gebruik:
• In sommige lande kan die voornemende pa ook 'n paar dae kraamverlof kry.

Sinoniem:
• geboorteverlof
• swangerskapverlof

Vertaling:
Engels: maternity leave
Nederlands: kraamverlof, zwangerschapsverlof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandweerwa
Volgende onderwerp: oorbetaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:55:56 MGT 2024