Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandweerwa
brandweerwa [boodskap #143581] Do, 26 Oktober 2023 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Brandweerwa.
'n Brandweerwa.
brandweerwa
Afbreking: brand•weer•wa
Samestelling: brandweer + wa


Selfstandige naamwoord: brandweerwa
Meervoud: brandweerwaens

Betekenis:
• Voertuig met water en 'n brandslang waarmee vure geblus word.

Gebruik:
• Toe die brandweerwa daar opdaag, was dit te laat en het die gebou reeds tot op die grond afgebrand.

Vertaling:
Engels: fire engine, fire truck
Nederlands: brandweerwagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oproerigheid
Volgende onderwerp: kraamverlof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:08:26 MGT 2024