Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorneme
voorneme [boodskap #143578] Do, 26 Oktober 2023 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorneme
Afbreking: voor•ne•me
Samestelling: voorneem + -e


Selfstandige naamwoord: voorneme
Meervoud: voornemens

Betekenis:
• Iets wat 'n mens beplan om te doen.

Gebruik:
• My voorneme vir die nuwe jaar is om gesonder te eet en gewig te verloor.

Sinoniem:
• bedoeling
• besluit
• intensie
• oogmerk
• opset
• plan
• resolusie

Afgelei:
• nuwejaarsvoorneme

Vertaling:
Engels: intention, resolve, resolution
Nederlands: voornemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooruitstrewend
Volgende onderwerp: oftewel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:30:34 MGT 2024