Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooruitstrewend
vooruitstrewend [boodskap #143577] Wo, 25 Oktober 2023 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooruitstrewend
Afbreking: voor•uit•stre•wend
Samestelling: vooruit + strewend


Byvoeglike naamwoord: vooruitstrewend
Vergrotende trap: vooruitstrewender
Oortreffende trap: vooruitstrewendste
Attributief: vooruitstrewende
Partitief: vooruitstrewends

Betekenis:
• Wat na vernuwing en vooruitgang streef.
• (plat) Wat ver vorentoe uitsteek.

Gebruik:
• Die koning se bewind was vreedsaam en vooruitstrewend.
• Die tannie was nogal welbedeeld en vooruitstrewend.

Sinoniem:
• ambisieus
• progressief
• vernuwend
• visioenêr

Afgelei:
• vooruitstrewendheid

Vertaling:
Engels: forward-looking. progressive
Nederlands: vooruitstrevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lener
Volgende onderwerp: voorneme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:27:37 MGT 2024