Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lener
lener [boodskap #143576] Wo, 25 Oktober 2023 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lener
Afbreking: le•ner
Samestelling: leen + -er


Selfstandige naamwoord: lener
Meervoud: leners

Betekenis:
• Iemand wat iets by iemand anders leen; ontvanger, geldnemer.
• Iemand wat iets aan iemand anders leen; uitlener, geldskieter.

Gebruik:
• Die lener moet die volle bedrag plus rente op 'n latere datum terugbetaal.
• Sjina is die grootste lener aan Afrika.

Afgelei:
• geldlener
• uitlener

Vertaling:
Engels: borrower; lender
Nederlands: lener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veeartsenykundig
Volgende onderwerp: vooruitstrewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:41:14 MGT 2024