Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genaamd
genaamd [boodskap #143571] Wo, 25 Oktober 2023 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genaamd
Afbreking: ge•naamd
Samestelling: ge- + naam + -d


Byvoeglike naamwoord: genaamd
Attributief: genaamde

Betekenis:
• Wat 'n bepaalde naam het. Met die naam. Wat genoem word.

Gebruik:
• Abraham het 'n seun genaamd Ismael by Sara se slavin gehad.

Sinoniem:
• alias
• gedoop
• genoem
• getiteld
• vernoem

Afgelei:
• bygenaamd
• hoegenaamd
• sogenaamd

Vertaling:
Engels: named, called
Nederlands: genaamd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klassifiseer
Volgende onderwerp: raseg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:15:55 MGT 2024