Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klassifiseer
klassifiseer [boodskap #143570] Wo, 25 Oktober 2023 14:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klassifiseer
Afbreking: klas•si•fi•seer


Werkwoord: klassifiseer
Verlede tyd: het geklassifiseer

Betekenis:
• Om in klasse of kategorieë in te deel.

Gebruik:
• Kakiebos is as 'n indringerplant geklassifiseer.

Sinoniem:
• gradeer
• groepeer
• indeel
• klasseer
• katalogiseer
• kategoriseer
• orden
• rangskik
• sorteer
• tabuleer
• verdeel

Afgelei:
• klassifikasie
• klassifiseerder

Vertaling:
Engels: to classify, sort
Nederlands: classificeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vreedsaam
Volgende onderwerp: genaamd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:26:43 MGT 2024