Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vestiging
vestiging [boodskap #143565] So, 22 Oktober 2023 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vestiging
Afbreking: ves•ti•ging
Samestelling: vestig + -ing


Selfstandige naamwoord: vestiging
Meervoud: vestiginge, vestigings

Betekenis:
• Die handeling van vestig.
• Die resultaat van vestig (sien ook vesting).

Gebruik:
• Andries Pretorius het 'n belangrike rol in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek gespeel.
• Al die vestigings en dorpies langs die rivier is verwoes.

Sinoniem:
• daarstelling
• oprigting
• stigting
• totstandbrenging
• vorming
• nedersetting

Hiponiem:
• hervestiging
• ryksvestiging

Afgelei:
• vestigingskoste
• vestigingsplek
• vestigingsprobleme

Vertaling:
Engels: establishment, settlement
Nederlands: vestiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afhanklikheid
Volgende onderwerp: vesting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:38:22 MGT 2024