Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselproduksie
voedselproduksie [boodskap #143559] Sa, 21 Oktober 2023 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voedselproduksie
Afbreking: voed•sel•pro•duk•sie
Samestelling: voedsel + produksie


Selfstandige naamwoord: voedselproduksie
Meervoud:

Betekenis:
• Die vervaardiging van kos/voedsel.

Gebruik:
• Die stygende insetkoste is 'n groot uitdaging vir voedselproduksie in Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: food production
Nederlands: voedselproductie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvoedkundig
Volgende onderwerp: buitemuurs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:33:54 MGT 2024