Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kollektegeld
kollektegeld [boodskap #143556] Sa, 21 Oktober 2023 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kollektegeld
Afbreking: kol•lek•te•geld
Samestelling: kollekte + geld


Selfstandige naamwoord: kollektegeld
Meervoud: kollektegelde
Verkleinwoord: kollektegeldjie
Meervoud van verkleining: kollektegeldjies

Betekenis:
• Geld wat vir 'n bepaalde doel gekollekteer word.

Gebruik:
• Duisende rande kollektegeld is gesteel toe 'n groep gewapende mans gemeentelede wat besig was om die geld te tel oorrompel het.

Vertaling:
Engels: collection money
Nederlands: inzamelgeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkom
Volgende onderwerp: sitrusboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:33:53 MGT 2024