Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemeentelid
gemeentelid [boodskap #143553] Sa, 21 Oktober 2023 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemeentelid
Afbreking: ge•meen•te•lid
Samestelling: gemeente + lid


Selfstandige naamwoord: gemeentelid
Meervoud: gemeentelede

Betekenis:
• 'n Lid van 'n kerklike groep.

Gebruik:
• Die gemeentelede het na die erediens 'n koppie koffie saam met die predikantspaar geniet.

Sinoniem:
• dissipel
• lidmaat
• kerkganger
• kerklidmaat
• parogiaan
• volgeling

Vertaling:
Engels: congregation member, parishioner
Nederlands: gemeentelid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stenig
Volgende onderwerp: dienspistool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:54:42 MGT 2024