Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » massamoord
massamoord [boodskap #143550] Vr, 20 Oktober 2023 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
massamoord
Afbreking: mas•sa•moord
Samestelling: massa + moord


Selfstandige naamwoord: massamoord
Meervoud: massamoorde

Betekenis:
• Moord op 'n groot groep mense.

Gebruik:
• Ná die tweede wêreldoorlog is die Nazi-leiers van massamoord en misdade teen die mensdom aangekla.

Sinoniem:
• bloedbad
• menseslagting

Afgelei:
• massamoordenaar

Vertaling:
Engels: mass murder
Nederlands: massamoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veragtelik
Volgende onderwerp: selfbeskikking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:35:13 MGT 2024