Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorsorgmaatreël
voorsorgmaatreël [boodskap #143546] Vr, 20 Oktober 2023 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorsorgmaatreël
Afbreking: voor•sorg•maat•re•ël
Samestelling: voorsorg + maatreël


Selfstandige naamwoord: voorsorgmaatreël
Meervoud: voorsorgmaatreëls
Verkleinwoord: voorsorgmaatreëltjie
Meervoud van verkleining: voorsorgmaatreëltjies

Betekenis:
• Maatreël om verdere probleme te voorkom.

Gebruik:
• Pak 'n noodhulpkissie in die motor as voorsorgmaatreël as jy met vakansie gaan.

Sinoniem:
• veiligheidsmaatreël
• voorbedagtheid
• voorbehoedmiddel

Vertaling:
Engels: precautionary measure, safety measure
Nederlands: voorzorgsmaatregel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ervarenheid
Volgende onderwerp: landing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:41:53 MGT 2024