Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfdienend
selfdienend [boodskap #143544] Vr, 20 Oktober 2023 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfdienend
Afbreking: self•die•nend
Samestelling: self + dien + -end


Byvoeglike naamwoord: selfdienend
Attributief: selfdienende

Betekenis:
• Wat net na hulle eie belange omsien.

Gebruik:
• Ons demokrasie word deur kortsigtige en selfdienende leiers bedreig wat ongestoord hulle ongeregtighede teen die burgers voortsit.

Sinoniem:
• selfgesentreerd

Vertaling:
Engels: self serving
Nederlands: zelfbediening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opwagting
Volgende onderwerp: ervarenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:08:22 MGT 2024