Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oppergesag
oppergesag [boodskap #143541] Vr, 20 Oktober 2023 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oppergesag
Afbreking: op•per•ge•sag
Samestelling: opper + gesag


Selfstandige naamwoord: oppergesag
Meervoud:

Betekenis:
• Die hoogste gesag.

Gebruik:
• Die staat is onderhewig aan die grondwet en die oppergesag van die reg.

Sinoniem:
• opperbevel
• opperheerskappy
• oppermag

Vertaling:
Engels: supreme authority
Nederlands: oppergezag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dryfsand
Volgende onderwerp: staatsmag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:02:38 MGT 2024