Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agentskap
agentskap [boodskap #143539] Vr, 20 Oktober 2023 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agentskap
Afbreking: a•gent•skap
Samestelling: agent + -skap


Selfstandige naamwoord: agentskap
Meervoud: agentskappe
Verkleinwoord: agentskappie
Meervoud van verkleining: agentskappies

Betekenis:
• Die kantoor of funksie van 'n agent ('n verteenwoordiger of tussenpersoon).

Gebruik:
• Die Wêreldgesondheidsorganisasie is 'n agentskap van die Verenigde Nasies met sy hoofkwartier in Genève, Switserland.

Hiponiem:
• eiendomsagentskap
• handelsagentskap
• hoofagentskap
• nuusagentskap
• onderagentskap
• reisagentskap
• skeepsagentskap
• skuldinvorderingsagentskap
• speuragentskap
• subagentskap
• verblyfagentskap
• werkverskaffingsagentskap

Vertaling:
Engels: agency
Nederlands: agentschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kortlys
Volgende onderwerp: dryfsand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:41:09 MGT 2024