Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Skot
Skot [boodskap #143537] Do, 19 Oktober 2023 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skot
Afbreking: Skot


Selfstandige naamwoord: Skot
Meervoud: Skotte

Betekenis:
• 'n Persoon van Skotland. Iemand van Skotse afkoms.

Gebruik:
• Sy ma was 'n Afrikaner en sy pa 'n Skot.

Vertaling:
Engels: Scot, Scotchman
Nederlands: Schot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorvloei
Volgende onderwerp: kortlys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:05:50 MGT 2024