Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernietiging
vernietiging [boodskap #143534] Wo, 18 Oktober 2023 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernietiging
Afbreking: ver•nie•ti•ging
Samestelling: vernietig + -ing


Selfstandige naamwoord: vernietiging
Meervoud: vernietiginge, vernietigings

Betekenis:
• Die handeling van vernietig; om 'n einde aan die bestaan van iets te maak.

Gebruik:
• Die vernietiging van standbeelde kan nie die geskiedenis verander nie.

Sinoniem:
• verdelging
• verwoesting
• uitroeiing
• uitwissing

Antoniem:
• skepping

Hiponiem:
• selfvernietiging

Afgelei:
• vernietigingskamp
• vernietigingsmeganisme
• vernietigingsoorlog

Vertaling:
Engels: destruction, annihilation
Nederlands: vernietiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mediaverklaring
Volgende onderwerp: oorywerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:30:26 MGT 2024