Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nalatigheid
nalatigheid [boodskap #143532] Wo, 18 Oktober 2023 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nalatigheid
Afbreking: na•la•tig•heid
Samestelling: nalatig + -heid


Selfstandige naamwoord: nalatigheid
Meervoud: nalatighede

Betekenis:
• Die toestand van nalatig wees. 'n Fout wat intree deur iets na te laat/ nie te doen nie.

Gebruik:
• Die dokter se nalatigheid het die pasiënt sy lewe gekos.

Sinoniem:
• agteloosheid
• agtelosigheid
• laksheid
• nalating
• slapheid
• sorgeloosheid
• versuim
• verwaarlosing
• weglating

Antoniem:
• pligsgetrouheid

Vertaling:
Engels: negligence
Nederlands: nalatigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilstand
Volgende onderwerp: mediaverklaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:13:05 MGT 2024