Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klasgee
klasgee [boodskap #143528] Wo, 18 Oktober 2023 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klasgee
Afbreking: klas•gee
Samestelling: klas + gee


Werkwoord: gee klas, klasgee
Verlede tyd: het klasgegee

Betekenis:
• Om leerlinge/studente in 'n klaskamer te onderrig.

Gebruik:
• As die kinders nie kan skool to kom nie, gee ons maar aanlyn klas.

Sinoniem:
• doseer
• lesgee
• onderrig

Vertaling:
Engels: to give class, teach
Nederlands: lesgeven, onderwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Iran
Volgende onderwerp: vorming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:24:18 MGT 2024