Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Iran
Iran [boodskap #143527] Di, 17 Oktober 2023 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vlag van Iran.
Die vlag van Iran.
Kaart van Iran.
Kaart van Iran.
Iran
Afbreking: I•ran


Pleknaam: Iran

Betekenis:
• Land in die Midde-Ooste, amptelik die Islamitiese Republiek Iran.

Gebruik:
Iran se hoofstad Teheran. Iran word begrens deur Azerbeidjan, Armenië, Turkmenistan, Pakistan, Afghanistan, Turkye en Irak.

Afgelei:
• Iraniër
• Irannees
• Irans

Vertaling:
Engels: Iran
Nederlands: Iran

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbod
Volgende onderwerp: klasgee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:34:36 MGT 2024