Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » realiteit
realiteit [boodskap #143524] Di, 17 Oktober 2023 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
realiteit
Afbreking: re•a•li•teit


Selfstandige naamwoord: realiteit
Meervoud: realiteite

Betekenis:
• Dit wat werklik bestaan/ waar is.

Gebruik:
• Morpheus en Trinity het vir Neo ingelig dat alles wat hy gedink het realiteit is, in werklikheid 'n soort rekenaarprogram is was as die matriks bekend staan.

Sinoniem:
• feitelikheid
• konkreetheid
• onweerlegbaarheid
• waarheid
• werklikheid
• wesenlikheid

Antoniem:
• irrealiteit

Afgelei:
• realiteitsbeginsel

Vertaling:
Engels: realiteit
Nederlands: realiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorleef
Volgende onderwerp: kleurling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:59:46 MGT 2024