Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dokumentasie
dokumentasie [boodskap #143522] Ma, 16 Oktober 2023 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dokumentasie
Afbreking: do•ku•men•ta•sie


Selfstandige naamwoord: dokumentasie
Meervoud:

Betekenis:
• Geskrewe materiaal wat 'n onderwerp omskryf.

Gebruik:
• As jy die stelsel verander moet jy die dokumentasie bywerk.

Hiponiem:
• projekdokumentasie
• stelseldokumentasie

Sinoniem:
• boekstawing
• dokumente

Afgelei:
• dokumentasiebesonderhede

Vertaling:
Engels: documentation
Nederlands: documentatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: selfverdediging
Volgende onderwerp: oorleef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:58:05 MGT 2024