Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genoemde
genoemde [boodskap #143515] Ma, 16 Oktober 2023 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genoemde
Afbreking: ge•noem•de
Samestelling: genoem + -de


Byvoeglike naamwoord: genoem (genoemd)
Attributief: genoemde

Betekenis:
• Wat reeds genoem is.

Gebruik:
• Die reën sal na verwagting in die genoemde gebiede voortduur.

Sinoniem:
• betrokke

Hiponiem:
• bogenoemde
• eersgenoemde
• laasgenoemde
• meergenoemde
• nagenoemde
• ongenoemde
• ondergenoemde
• sogenoemde
• veelgenoemde
• voorgenoemde

Afgelei:
• genoemdes

Afkorting:
• gen.

Vertaling:
Engels: mentioned
Nederlands: genoemde

Nota:
• Voltooide deelwoord van noem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspeller
Volgende onderwerp: diskrediteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:22:39 MGT 2024