Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwarteindstryd
kwarteindstryd [boodskap #143511] Ma, 16 Oktober 2023 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwarteindstryd
Afbreking: kwart•eind•stryd
Samestelling: kwart + eindstryd


Selfstandige naamwoord: kwarteindstryd
Meervoud: kwarteindstryde

Betekenis:
• 'n Sportwedstryd in die kwarteindrondte tussen agt persone of spanne om na die halfeindstryd deur te dring.

Gebruik:
• Die Bokke het Hane in die kwarteindstryd geklop.

Vertaling:
Engels: quarter-final match
Nederlands: kwartfinale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskrywend
Volgende onderwerp: halfeindstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:40:41 MGT 2024