Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olifantkalf
olifantkalf [boodskap #143509] So, 15 Oktober 2023 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Olifantkoei met haar kalf.
'n Olifantkoei met haar kalf.
olifantkalf
Afbreking: o•li•fant•kalf
Samestelling: olifant + kalf


Selfstandige naamwoord: olifantkalf
Meervoud: olifantkalwers
Verkleinwoord: olifantkalfie
Meervoud van verkleining: olifantkalfies

Betekenis:
• 'n Onvolwasse olifant.

Gebruik:
• Die olifantkalf se ma moes hom 'n hupstoot gee om uit die dam te kom.

Vertaling:
Engels: elephant calf
Nederlands: olifantkalf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middelste
Volgende onderwerp: beskrywend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:45:48 MGT 2024