Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middelste
middelste [boodskap #143508] So, 15 Oktober 2023 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middelste
Afbreking: mid•del•ste
Samestelling: middel + -ste


Byvoeglike naamwoord: middelste
Attributief: middelste

Betekenis:
• Wat in die middel is.

Gebruik:
• Jesus is aan die middelste kruis gehang.

Sinoniem:
• gesentreerd
• sentraal

Vertaling:
Engels: middle, central
Nederlands: middelste


Selfstandige naamwoord: middelste
Meervoud: middelstes

Betekenis:
• Wie of wat in die middel is.

Gebruik:
• Van die drie huise staan die middelste leeg.

Vertaling:
Engels: middle
Nederlands: middelste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begrens
Volgende onderwerp: olifantkalf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:33:28 MGT 2024