Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welvarend
welvarend [boodskap #143506] So, 15 Oktober 2023 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welvarend
Afbreking: wel•va•rend


Byvoeglike naamwoord: welvarend
Vergrotende trap: welvarender
Oortreffende trap: welvarendste
Attributief: welvarende
Partitief: welvarends

Betekenis:
• Wat oor baie geld en ander middele beskik.

Gebruik:
• Handelaars het welvarend geword en 'n groot middelklas het ontstaan, wat tot 'n hoër lewenstandaard gelei het.

Sinoniem:
• bemiddeld
• bloeiend
• gegoed
• florerend
• ryk
• skatryk
• vermoënd
• voorspoedig
• welaf
• welgesteld

Antoniem:
• onwelvarend

Afgelei:
• welvarendheid

Vertaling:
Engels: prosperous, thriving, affluent
Nederlands: welvarend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterftesyfer
Volgende onderwerp: begrens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:17:34 MGT 2024