Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedklont
bloedklont [boodskap #143500] So, 15 Oktober 2023 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedklont
Afbreking: bloed•klont
Samestelling: bloed + klont


Selfstandige naamwoord: bloedklont
Meervoud: bloedklonte
Verkleinwoord: bloedklontjie
Meervoud van verkleining: bloedklontjies

Betekenis:
• Gestolde bloed in 'n bloedvat; intravaskulêre trombose.

Gebruik:
Bloedklonte is die mees algemene oorsaak van hartaanvalle.

Sinoniem:
• bloedprop
• bloedstolsel
• trombus

Vertaling:
Engels: blood clot, thrombus
Nederlands: bloedprop, thrombus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hospitaalbed
Volgende onderwerp: bebloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:24:43 MGT 2024