Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hospitaalbed
hospitaalbed [boodskap #143499] So, 15 Oktober 2023 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hospitaalbed
Afbreking: hos•pi•taal•bed
Samestelling: hospitaal + bed


Selfstandige naamwoord: hospitaalbed
Meervoud: hospitaalbedde, hospitaalbeddens
Verkleinwoord: hospitaalbedjie
Meervoud van verkleining: hospitaalbedjies

Betekenis:
• 'n Bed in 'n hospitaal.

Gebruik:
• Die pasiënt is aan sy hospitaalbed vasgemaak om te keer dat hy nie die pype uittrek nie.

Vertaling:
Engels: hospital bed
Nederlands: ziekenhuisbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkenning
Volgende onderwerp: bloedklont
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:31:30 MGT 2024