Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadoods
nadoods [boodskap #143495] So, 15 Oktober 2023 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadoods
Afbreking: na•doods
Samestelling: na + dood + -s


Byvoeglike naamwoord: nadoods
Attributief: nadoodse

Betekenis:
• Wat ná die dood gebeur.

Gebruik:
• James Dean was die eerste akteur wat nadoods vir 'n Oscar benoem is.

Sinoniem:
• postuum

Vertaling:
Engels: after death, postmortem
Nederlands: na de dood, postmortaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lykshuis
Volgende onderwerp: lyksak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:59:54 MGT 2024